Oom Chris Dan

Oom Chris het gereeld saam met Oom Koos na Mozambiek toe gegaan en het van die begin insiggewende bydraes tot die plaas gehad. Hy het n detail ontledding van die gras in die area gemaak en n netjiese powerpoint gebou oor die eerste paar jare in Mosambiek. Baie dankie vir oom se bydrae.