Goeie dag Mozgado! Vanaf 23 tot 28 Maart 2016 was Philip Vivier en Alewyn Burger , saam met Jaap Mosambiek toe om die plaas waar ons beleggings wei te beleef. Die idee van die trip was om die hele boerdery beter te verstaan in terme van hoe alles...
Plaas besoek
Gerbrand – November 2015
Hier volg ‘n kort memoir van my trip na Moz saam Kaptein Lee: Woensdag 11 November 06:00 Ek staan op, want Kaptein Lee het besluit dat, ten spyte van die feit dat ons eers 11:30 vlieg, ons reeds om 08:00 op OR Tambo moet wees. Ek vra nie vrae...